Die doeltreffendheid van talentbestuursprogramme in uitgesoekte Suid-Afrikaanse organisasies

Volume: 13, Issue: 1
Published: Dec 4, 2012
Abstract
Oriëntasie: Die identifisering, behoud en ontwikkeling van talent moet doeltreffend bestuur word. Navorsingsdoelwit: Die studie het ten doel om die doeltreffendheid van bestaande talentbestuursprogramme in uitgesoekte Suid-Afrikaanse organisasies in die finansiële, vervoer- en mynbousektore te evalueer. Motivering vir die studie: Streng wetgewing (soos regstellende aksie) en die swak ekonomiese situasie in Suid-Afrika veroorsaak dat goeie...
Paper Details
Title
Die doeltreffendheid van talentbestuursprogramme in uitgesoekte Suid-Afrikaanse organisasies
Published Date
Dec 4, 2012
Volume
13
Issue
1
Citation AnalysisPro
  • Scinapse’s Top 10 Citation Journals & Affiliations graph reveals the quality and authenticity of citations received by a paper.
  • Discover whether citations have been inflated due to self-citations, or if citations include institutional bias.